![]() |
|||||
| home | portfolio | about | clients | contact | |
GET IN TOUCH |
FOR QUOTES |
As verteenwoordiger vir Van Loveren Wyne in die kaap aan die restaurante, is dit vir ons elke keer 'n groot uitsien na die ontwerp waarmee Kerry gaan uitkom. Die restaurant eienaars is altyd vreeslik opgewonde oor die eindproduk en kan nie wag die nuwe ontwerpte spyskaarte, wynlyste, "tabletalkers" en dies meer in die restaurant te gebruik nie. Kerry doen al die afgelope (seker) 8 jaar (as dit nie meer is nie) "designing" vir Van Loveren en ons kan haar vir enigiemand en enige projek aanbeveel. Sy doen nie net die spyskaarte, wynlyste en "tabletalkers" nie, sy doen enige "design" werk vir ons. Sy het al heel party plekmatjies ontwerp, venster- posters, "runners" vir op 'n tafel vir 'n wynproe. Noem maar op, Kerry kan dit doen! Dankie vir wonderlike, opwindende ontwerpe die afgelope paar jare, Kerry! |
083 733 4138 <<Email Us Join Us on>> |
| All rights reserved. Kerry Ward / PixelPicasso | |